Welkom Teken aan
Waentjie
Geen boeke
US$0.00 Aflewering US$0.00 Totaal
Teken uit
Kategorieë
Skrywers
Alle skrywersA. MaraisCharles Frederick StofbergCornelis Jakob LangenhovenEben van RenenFrançois VersterGerhardus ThompsonGerrit van DijkJohan V. van WykKoos KombuisLouise ViljoenMalinda ThompsonMarinus KeetNico SmitPetronelQuintin EllisRachelle du BoisVerskeie
Inligting
Nuusbrief
items: 1020
Sorteer volgens ---------------------Prys: laagste eerstePrys: hoogste eersteProduk Naam: van A tot ZProduk Naam: van Z tot AIn-voorraad eerste
Wys: 1020 produkte per bladsy
Kies om te vergelyk
In Afrika gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans 'n ander plek. 'n Gemuteerde virus is besig om die ganse mensdom uit te wis. Dog die mens het daarin geslaag om 'n ruimteskip na die naaste exso-planeet te stuur. 'n Modderstorting begrawe die skool en verseël dit vir ewig.
Vesper het sy lewe as stryder agtergelaat en gepoog om te vergeet van sy lewe. In Die Land van die See leef hy vreedsaam tot sy sak wapens onvoorsiens weer te voorskyn kom.
Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.
BOEK I In 'n veraf geleë sterrestelsel is die planeet Kazdan, woonplek van die Jagters. Sedert die koms van die Vreemdelinge, die Neaniete, het die samelewing van die Jagters ingrypend verander. Maar na drie eeue van vrede is daar 'n donker mag aan die werk en albei groepe se voortbestaan word bedreig.
KOOS KOOP ’n SKAAP... EN WORD DIEP rock&roll.karoo is Koos Kombuis se eerste digbundel in sestien jaar.
Met hande wat bewe van opgewondenheid voer Pierre Sederberg die data aan die elektroniese berekenaar. Angstig wag hy een, twee, drie sekondes. Die groen liggie flits aan. Pierre druk die hefboom en die antwoord kom by die slot uit.
Ricky Erasmus ontmoet die eienaardige Professor Winterboer met sy asemrowende uitvindings, maar kort voor lank loop dinge skeef.
Anton skuil in sy kokon, weg van die pyn van sy verlies.
BOEK I In ’n veraf geleë sterrestelsel is die planeet Kazdan, woonplek van die Jagters. Sedert die koms van die Vreemdelinge, die Neaniete, het die samelewing van die Jagters ingrypend verander. Maar na drie eeue van vrede is daar ’n donker mag aan die werk en albei groepe se voortbestaan word bedreig.
Die skatryk Hector Krige en sy trawante teister vir Bekka Malan, ʼn groenteboer. Hector soek haar plaas en sal enigiets doen om dit in die hande te kry. Daar word op haar geskiet en haar verpakkingstoor brand af.
Topverkopers
rock&roll.karoo [eBoek - EPUB] R44.50
TWWF - Thompson Woordeboek vir Wetenskapfiksie [Sagteband] R203.50
Deur na Nebula Nege [eBoek - EPUB] R97.60
Loeloeraai [eBoek - EPUB] R24.80
Die Oplossing: Valhalla [eBoek - EPUB] R36.60
» Alle topverkopers
My rekening
Sign out
Volg ons
Kontak ons
Volg ons