Kategorieë
Besigtigde boeke
Nuusbrief
Thompson Boekdrukkery fokus op die leesbehoefte van die volwasse Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie leser en publiseer daarom boeke en eBoeke om aan hierdie behoefte te voorsien. Ons aanvaar graag manuskripvoorleggings van Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie skrywers vir oorweging.
Hou asseblief die volgende riglyne in gedagte wanneer u ’n manuskrip aan ons voorlê:
LET WEL:
Geen onvoltooide manuskripte sal oorweeg word nie.
Geen handgeskrewe of getikte hardekopie manuskripte sal oorweeg word nie.
ELEKTRONIESE VOORLEGGINGS
TEGNIESE VERSORGING:
0145 ‘ | 0146 ’ | 0147 “ | 0148 ” | 0149 • | 0150 – | 0151 — |
0152 ˜ | 0169 © | 0176 ° | 0177 ± | 0183 · | 0188 ¼ | 0189 ½ |
0192 À | 0193 Á | 0194 Â | 0195 Ã | 0196 Ä | 0200 È | 0201 É |
0202 Ê | 0203 Ë | 0204 Ì | 0205 Í | 0206 Î | 0207 Ï | 0210 Ò |
0211 Ó | 0212 Ô | 0213 Õ | 0214 Ö | 0217 Ù | 0218 Ú | 0219 Û |
0220 Ü | 0224 à | 0225 á | 0226 â | 0227 ã | 0228 ä | 0231 ç |
0232 è | 0233 é | 0234 ê | 0235 ë | 0236 ì | 0237 í | 0238 î |
0239 ï | 0241 ñ | 0242 ò | 0243 ó | 0244 ô | 0245 õ | 0246 ö |
0247 ÷ | 0248 ø | 0249 ù | 0250 ú | 0251 û | 0252 ü | 0253 ý |
0255 ÿ |
|
|
|
|
|
|
Thompson Boekdrukkery sal ontvangs van u manuskrip erken via vonkpos (binne 3 werksdae) en indien u manuskrip vir publikasie aanvaar word sal u verdere instruksies ontvang.
Indien u manuskrip nie aanvaar word nie, sal u skriftelik verwittig word.
Volg ons