Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518

Skrywers

Nuusbrief

Wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie

Bepalings en voorwaardes:

  1. Die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie word deur Thompson Boekdrukkery geborg, onderskryf en geadministreer.
  2. Inskrywings kan via vonkpos gestuur word na: kontak@thompsonboeke.com met die volgende inligting:
    2.1  Opskrif: Afrikaanse Kortverhaal Inskrywing;
    2.2  Titel van die verhaal; skrywer se naam en van; vonkposadres en telefoonnommers; baie belangrik die katagorie en die aantal woorde van verhaal.
  3. Sluitingsdatum vir die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie is voor of op 1 JULIE elke jaar. Ontvangs van inskrywings sal per vonkpos (binne 3 werksdae) bevestig word.
  4. Wenners word gekies deur middel van ’n gepubliseerde skrywer of skrywers, wat jaarliks aangewys word, se persoonlike oordeel van die inskrywings wat ontvang is. Die beoordelaar(s) se beslissing is finaal en is nie onderhandelbaar nie en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  5. Wenners sal aangewys word nie later as die 31 AUGUSTUS van dieselfde jaar nie en sal telefonies of per vonkpos in kennis gestel word dat hy/sy die Thompson Toekenning gewen het.
  6. Indien ’n wenner nie beskikbaar is nie, of nie reageer op vonkpos of telefoniese kommunikasie binne 5 (vyf) werksdae vandat Thompson Boekdrukkery die persoon probeer kontak het nie, sal ’n nuwe wenner aangewys word.
  7. Wenners moet bereid wees om onderhoude en fotosessies aan die media en Thompson Boekdrukkery se bemarkingspublikasies toe te staan.
  8. Deelnemers verleen volmag aan Thompson Boekdrukkery en sy organiseerders om met sy/haar inskrywing te handel (insluitend die reproduksie, publikasie, uitsending bind en handel dryf) in alle lande ter wêreld.
  9. Alle persoonlike inligting sal slegs deur Thompson Boekdrukkery gebruik word.
  10. Werknemers, direkteure, verteenwoordigers en agente van Thompson Boekdrukkery, hul familielede, sakevennote, en enige persoon wat direk betrokke is by die produksie, bestuur, bemarking en koördinering van die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie mag nie deelneem aan die kompetisie nie.
  11. Enige persoon wat Afrikaans magtig is, behalwe die klas persone genoem in paragraaf 10, mag deelneem aan die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie.
  12. Enige persoon wat vir die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie inskryf, skryf in onderworpe aan hierdie bepalings en voorwaardes. Deur in te skryf word die bepalings en voorwaardes deur die deelnemer aanvaar.
  13. Deelnemers moet deeglik aandui vir watter katagorie hulle inskryf. Korrekte inligting in hierdie verband berus by die deelnemer en Thompson Boekdrukkery en sy organiseerdes word gevrywaar van enige verwarring en/of diskwalifikasie van inskrywings as gevolg van gebroke inligting:
    13.1  Wetenskapfiksie – Jeugafdeling (persone bo die ouderdom van 7 tot en met 18 jaar);
    13.2  Wetenskapfiksie – Volwasse-afdeling (persone bo die ouderdom van 19 jaar);
    13.3  Fantasie – Jeugafdeling (persone bo die ouderdom van 7 tot en met 18 jaar);
    13.4  Fantasie – Volwasse-afdeling (persone bo die ouderdom van 19 jaar).
  14. Die Thompson Toekenning kan nie verruil word vir kontant of enige ander produk van dieselfde waarde nie.
  15. Geen beperking word geplaas op die aantal inskrywings per persoon nie.
  16. Enige persoon wat vir die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie inskryf, se inligting word op Thompson Boekdrukkery se databasis geberg vir doeleindes van toekomstige Thompson Boekdrukkery promosies. Die inligting sal slegs gebruik word vir navorsingsdoeleindes en nie verkoop of beskikbaar gestel word aan derde partye nie. Wat promosies betref, kan die deelnemer kies of hy/sy wel promosie-inligting van Thompson Boekdrukkery wil ontvang.
  17. Let op dat die kompetisie in die KORTVERHAALGENRE val. Deelnemers moet dus seker maak dat hy/sy kennis dra van die vereistes vir ’n kortverhaal. Dit geld ook vir die lengte van die verhaal.
  18. Deelnemers moet let op suiwer Afrikaanse wetenskaplike, biologiese, tegniese en mitologiese terminologie.
  19. Deelnemers moet poog om sterk en oortuigende karakters te bou wat die Afrikaner se karakter en kultuur uitbeeld, met funksionele en praktiese dialoë tussen karakters. Brabbeltaal en uitheemse woorde moet ten alle tye vermy word.
  20. Inskrywings wat enige elemente van godslastering, die uitmatige gebruik van skelwoorde en uitgerekte sekstonele bevat sal onderhewig wees aan diskwalifikasie.
  21. Aandag sal geskenk word aan ‘n deelnemer se vermoë om ‘n oortuigende milieu te skep waar die verhaal in afspeel. Beperking word geplaas op een storielyn, maar daar is geen beperking op die gebied van intriges nie.
  22. Beoordelaars sal let op ’n deelnemer se gebruik van suiwer Afrikaanse idiome en korrekte spelling. ’n Deelnemer wie se inskrywing taalkundig nie goed versorg is nie, kan ongelukkig nie aanvaar word nie.
  23. Deelenemers word aangemoedig om gebruik te maak van nuutskepping maar moet waak teen anglisismes.
  24. Inskrywings wat ontvang word vir die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie moet die oorspronklike werk wees van die deelnemer en enige ongerymdhied in hierdie verband sal lei tot diskwalifikasie.
  25. Thompson Boekdrukkery en die organiseerders van die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie word gevrywaar teen enige eise of aanspreeklikheid wat moontlik uit of in verband met die kompetisie kan ontstaan.
  26. Deelnemers behou die reg voor om te eniger tyd uit die Thompson Boekdrukkery se Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie te ontrek.
  27. Thompson Boekdrukkery behou die reg voor om te eniger tyd uit die Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaalskryfkompetisie te onttrek, om welke rede ook al en word ook in hierdie verband gevrywaar teen enige aanspreeklikheid teenoor derdes.
  28. Rig navrae aan:
    Mnr. Gerhardus Thompson
    kontak@thompsonboeke.com
    Tel.: (+886) 930 171 723
    Faks: (+886) 2 2894 9617

雪茄| 雪茄烟网购/雪茄网购| 雪茄专卖店| 古巴雪茄专卖网| 古巴雪茄价格| 雪茄价格| 雪茄怎么抽| 雪茄吧| 雪茄哪里买| 雪茄海淘| 古巴雪茄品牌| 推荐一个卖雪茄的网站| 非古雪茄| SO站| 港水雪茄 帕特加斯d4 大卫杜夫雪茄 高希霸雪茄 蒙特雪茄 好友雪茄

古巴雪茄品牌| 非古雪茄品牌

噴畫| banner| banner 價錢| Backdrop| Backdrop 價錢| 易拉架| 易拉架 價錢| 橫額| 印刷| 橫額印刷| 印刷 報價| 貼紙| 貼紙印刷| 宣傳單張| 宣傳單張印刷| 展覽攤位| 書刊 印刷| Bannershop| Ebanner| Eprint| 印刷公司| 海報| 攤位| pvc板| 易拉架設計| 海報印刷| 展板| 禮封| 易拉架尺寸| foamboard| hk print| hong kong printing| Printing| 喜帖| 過膠| 信封| backdrop| print100| 咭片皇| 印館

邮件营销| Email Marketing| 電郵推廣| edm营销| 邮件群发软件| edm| 营销软件| Mailchimp| Hubspot| Sendinblue| ActiveCampaign| SMS

wms| vending machine| barcode scanner| QR code scanner| SME IT| it solution| rfid tag| rfid| rfid reader| it outsourcing| POS label| IRLS| IT Support| system integration| software development| inventory management system| label printing| digital labelling| barcode label| Self Service Kiosk| Kiosk| Voice Picking| POS scanner| POS printer| System Integrator| printing labels| Denso| inventory management| warehouse management| Business service| vending| mobile app development| terminal handheld| printer hong kong| thermal printer| thermal label printer| mdm| mobile solutions| mdm solutions| mobile device management

Tomtop| Online Einkaufen| Zeblaze

Addmotor electric bike shop

Beauties' Secret化妝及護膚品

DecorCollection歐洲傢俬| 傢俬/家俬/家私| 意大利傢俬/實木傢俬| 梳化| 意大利梳化/歐洲梳化| 餐桌/餐枱/餐檯| 餐椅| 電視櫃| 衣櫃| 床架| 茶几

地產代理/物業投資| 租辦公室/租寫字樓| Office for lease / office leasing| Office building| 甲級寫字樓/頂手| 商業大廈| Commercial Building| Grade A Office| Office for sale| Hong Kong Office Rental / Rent Office| 地產新聞

香港甲級寫字樓出租

中環中心| 合和中心| 新文華中心| 力寶中心| 禮頓中心| Jardine House| Admiralty Centre| 港威大廈| One Island East| 創紀之城| 太子大廈| 怡和大廈| 康宏廣場| 萬宜大廈| 胡忠大廈| 信德中心| 北京道1號| One Kowloon| The Center| World Wide House

Wycombe Abbey| 香港威雅學校| private school hong kong| English primary school Hong Kong| primary education| top schools in Hong Kong| best international schools hong kong| best primary schools in hong kong| school day| boarding school Hong Kong| 香港威雅國際學校| Wycombe Abbey School