Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518

Skrywers

Nuusbrief

ENIGE KOOPOOREENKOMS TUSSEN HANDELAARS EN THOMPSON BOEKDRUKKERY IS ONDERHEWIG AAN DIE VOLGENDE BEPALINGS EN VOORWAARDES

  1. Tensy daar skriftelik anders ooreengekom is, sal THOMPSON BOEKDRUKKERY geen ander terme van betaling, behalwe kontant oorbetaling na THOMPSON BOEDRUKKERY se PayPal rekening vir goedere en dienste verkoop, aanvaar nie. Indien ’n kredietfasiliteit nie skriftelik toegestaan word nie, sal alle goedere verkoop as streng KBA (Kontant By Aflewering) hanteer word indien handelaars gebruik maak van THOMPSON BOEKDRUKKERY se agente en/of verteenwoordigers in die Republiek van Suid-Afrika.
  2. Toegestaande kredietlimiete mag nie oorskry word sonder vooraf-skriftelike toestemming van die besturende direkteur van THOMPSON BOEKDRUKKERY nie. THOMPSON BOEKDRUKERY behou die reg voor om die kredietlimiet te eniger tyd sonder kennisgewing te verander en enige bedrag waarmee die kredietlimiet oorskry word, sal streng op ’n KBA-grondslag afgelewer word. Tensy daar skriftelik anders ooreengekom is, moet betaling vir goedere wat op krediet gekoop is op die laatste die 25ste dag van die maand van fakturering geskied.
  3. Die Kliënt erken hiermee dat indien enige bedrag nie op betaaldatum betaal word nie, of indien enige tjek onbetaald is (geen vooruitgedateerde tjek sal aanvaar word nie), die volle uitstaande balans onmiddellik verskuldig en betaalbaar sal wees sonder verdere kennisgewing. Die Kliënt sal voorts rente betaal op alle agterstallige bedrae teen ’n koers van 4% (vier persent) bo die prima uitleenkoers gehef deur THOMPSON BOEKDRUKKERY se bankiers, per jaar, maandeliks saamgestel.
  4. Indien THOMPSON BOEKDRUKKERY sy prokureurs opdrag gee om enige agterstallige bedrag te verhaal, sal alle regsfooie, invorderingskostes en fooie van opsporingsagente, soos tussen prokureur en eie kliënt, deur die kliënt betaal word. Alle betalings wat gemaak word, sal eerstens aangewend word om genoemde fooie en kostes te betaal, daarna om rente te delg en laastens kapitaal.
  5. Die Kliënt stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof met inbegrip van enige bedrae of eisoorsake voortspruitend uit die verkoop en lewering van goedere, al sou die bedrag ter sprake normaalweg die jurisdiksie van so ’n hof oorskry.
  6. Eiendomsreg ten opsigte van genoemde goedere sal by THOMSPON BOEKDRUKKERY berus totdat THOMPSON BOEKDRUKKERY ten volle betaling ontvang het vir die goedere deur die Kliënt aangekoop, en die partye kom voorts ooreen dat die risiko onmiddellik op die koper sal oorgaan by lewering van alle, of ’n gedeelte, van die goedere gekoop en gelewer.
  7. THOMPSON BOEKDRUKKERY sal nie verantwoordelik wees vir enige verlies of skade aan die eiendom of persoon van die kliënt, of enige derde party, hoe ook al veroorsaak, as gevolg van enige defek in die handelsware, verborge of sigbaar nie. Die kliënt vrywaar THOMPSON BOEKDRUKKERY teen enige eise voortspruitend uit enige genoemde defekte wat ’n derde party teen THOMPSON BOEKDRUKKERY kan instel.
  8. Die partye kom ooreen dat die kliënt geag word die handelsware geïnspekteer het ten tye van ondertekening van die afleweringsnota. Geen voorstellings en/of waarborge, behalwe dié vervat in hierdie dokument, is deur of namens THOMPSON BOEKDRUKKERY gemaak nie. THOMPSON BOEKDRUKKERY sal derhalwe nie aanspreeklik wees vir enige gebreke, verborge of sigbaar, in die handelsware so aangekoop nie.
  9. ’n Afskrif van die oorspronklike faktuur moet enige produk wat aan THOMPSON BOEKDRUKKERY terugbesorg word vir krediet vergesel. Krediet vir die volle bedrag sal slegs toegestaan word indien die produk in sy oorspronklike verpakking, volledig en sonder skade van watter aard ook al, binne 48 uur van aflewering terugbesorg word aan enige van THOMPSON BOEKDRUKKERY se agente in die republiek van Suid-Afrika, of, binne 14 dae terugbesorg word aan THOMPSON BOEKDRUKKERY se kantoor in Taiwan (R.O.C.). ’n Hanteringsfooi van 10% per maand sal op enige produk gehef word wat meer as 48 uur ná aflewering terugbesorg word vir krediet (of 14 dae versend na THOMPSON BOEKDRUKKERY se Taiwan kantoor), waar sodanige terugbesorging deur THOMPSON BOEKDRUKKERY aanvaar is. Goedere wat terugbesorg is nadat die seël vir ’n week of langer reeds gebreek was, sal nie gekrediteer word nie. Die Kliënt moet sorg dat ’n gemagtigde agent van THOMPSON BOEKDRUKKERY die identiteit, nommer, prys en toestand van enige produk wat terugbesorg word deur die Kliënt skriftelik bevestig, en voorts, dat THOMPSON BOEKDRUKKERY skriftelik ontvangs erken met die teruggawe van die goedere.
  10. Die partye kom ooreen dat die Kliënt se hoofplek van besigheid vir alle doeleindes, met inbegrip van hofprosesse, kennisgewings en ander dokumente of kommunikasie, van welke aard ook al, die domicillium citandi et executandi van die Kliënt sal wees.
  11. Sonder om afbreuk te doen aan die bepalings van paragraaf 8, indien die Kliënt THOMPSON BOEKDRUKKERY nie skriftelik binne 7 dae van lewering van die goedere in kennis stel van enige defekte in die goedere nie, sal die goedere geag word aan die Kliënt gelewer te wees in ’n perfekte toestand en sal die Kliënt nie geregtig wees om die goedere terug te besorg of om op ’n verminderde kosprys aanspraak te maak op grond daarvan dat die goedere defektief was nie.
  12. ’n Sertifikaat, goedgekeur deur ’n direkteur van THOMPSON BOEKDRUKKERY, sal van tyd tot tyd uitgereik word en sal dien as prima facie bewys van aflewering van die goedere en die bedrag verskuldig deur die Kliënt aan THOMPSON BOEKDRUKKERY, insluitend onderskeidelik rente en regskostes.
  13. Die bepalings en voorwaardes in hierdie dokument vervat maak die hele ooreenkoms tussen die partye uit en geen wysiging of variasie of konsensuele kansellasie sal van enige krag of effek wees tensy dit op skrif gestel is en deur beide THOMPSON BOEKDRUKKERY en die Kliënt onderteken is nie.
  14. Die ondergetekende(s) doen afstand van die voorreg van uitwinning en verdeling, en verbind hiermee hulleself, gesamentlik en afsonderlik, as borg en mede-hoofskuldenaar in solidium met die Kliënt aan en tot voordeel van THOMPSON BOEKDRUKKERY, sy benoemde en aangewysdes, vir die behoorlike uitvoering van al die Kliënt se verpligtinge teenoor THOMPSON BOEKDRUKKERY.
  15. Die ondergetekende(s) gee hiermee toestemming vir THOMPSON BOEKDRUKKERY om ’n kredietsoektog op die applikant se details deur middel van ITC te doen en om besonderhede rakende die wyse waarop die applikant sy rekening hanteer het te dokumenteer ten einde kredietwaardigheid te assesseer.
  16. Alle bestellings waarvan die waarde R550,00 (vyfhonderd en vyftig rand) oorskry, sal per koerier versend word aan die adres gekies as afleweringsadres, indien deur een van THOMPSON BOEKDRUKKERY se agente in die republiek van Suid-Afrika aangekoop word en alle bestellings waarvan die waarde nie R550,00 oorskrei nie, sal deur die SA Poskantoor gestuur word. Aflewering deur die SA Poskantoor geskied binne 2 tot 3 weke. Indien die kliënt verkies om die bestelling waarvan die waarde minder as R550,00 beloop per koerier te ontvang, sal die koerierkoste vir die rekening van die kliënt wees.
  17. Alle bestellings waarvan die waarde R2 000,00 (tweeduisend rand) oorskry, sal per koerier versend word aan die adres gekies as afleweringsadres, indien direk van THOMPSON BOEKDRUKKERY se hoofkantoor in Taiwan (R.O.C.) aangekoop word. Alle bestellings waarvan die waarde nie R2 000,00 oorskrei nie, sal deur die Taiwan Poskantoor gestuur word. Aflewering deur die Taiwan Poskantoor geskied binne 30 - 90 dae per seepos. Indien die kliënt verkies om die bestelling waarvan die waarde minder as R2 000,00 beloop per koerier of per lugpos te ontvang, sal die koerierkoste of die ekstra koste van lugpos vir die rekening van die kliënt wees.

雪茄| 雪茄烟网购/雪茄网购| 雪茄专卖店| 古巴雪茄专卖网| 古巴雪茄价格| 雪茄价格| 雪茄怎么抽| 雪茄吧| 雪茄哪里买| 雪茄海淘| 古巴雪茄品牌| 推荐一个卖雪茄的网站| 非古雪茄| SO站| 港水雪茄 帕特加斯d4 大卫杜夫雪茄 高希霸雪茄 蒙特雪茄 好友雪茄

古巴雪茄品牌| 非古雪茄品牌

噴畫| banner| banner 價錢| Backdrop| Backdrop 價錢| 易拉架| 易拉架 價錢| 橫額| 印刷| 橫額印刷| 印刷 報價| 貼紙| 貼紙印刷| 宣傳單張| 宣傳單張印刷| 展覽攤位| 書刊 印刷| Bannershop| Ebanner| Eprint| 印刷公司| 海報| 攤位| pvc板| 易拉架設計| 海報印刷| 展板| 禮封| 易拉架尺寸| foamboard| hk print| hong kong printing| Printing| 喜帖| 過膠| 信封| backdrop| print100| 咭片皇| 印館

邮件营销| Email Marketing| 電郵推廣| edm营销| 邮件群发软件| edm| 营销软件| Mailchimp| Hubspot| Sendinblue| ActiveCampaign| SMS

wms| vending machine| barcode scanner| QR code scanner| SME IT| it solution| rfid tag| rfid| rfid reader| it outsourcing| POS label| IRLS| IT Support| system integration| software development| inventory management system| label printing| digital labelling| barcode label| Self Service Kiosk| Kiosk| Voice Picking| POS scanner| POS printer| System Integrator| printing labels| Denso| inventory management| warehouse management| Business service| vending| mobile app development| terminal handheld| printer hong kong| thermal printer| thermal label printer| mdm| mobile solutions| mdm solutions| mobile device management

Tomtop| Online Einkaufen| Zeblaze

Addmotor electric bike shop

Beauties' Secret化妝及護膚品

DecorCollection歐洲傢俬| 傢俬/家俬/家私| 意大利傢俬/實木傢俬| 梳化| 意大利梳化/歐洲梳化| 餐桌/餐枱/餐檯| 餐椅| 電視櫃| 衣櫃| 床架| 茶几

地產代理/物業投資| 租辦公室/租寫字樓| Office for lease / office leasing| Office building| 甲級寫字樓/頂手| 商業大廈| Commercial Building| Grade A Office| Office for sale| Hong Kong Office Rental / Rent Office| 地產新聞

香港甲級寫字樓出租

中環中心| 合和中心| 新文華中心| 力寶中心| 禮頓中心| Jardine House| Admiralty Centre| 港威大廈| One Island East| 創紀之城| 太子大廈| 怡和大廈| 康宏廣場| 萬宜大廈| 胡忠大廈| 信德中心| 北京道1號| One Kowloon| The Center| World Wide House

Wycombe Abbey| 香港威雅學校| private school hong kong| English primary school Hong Kong| primary education| top schools in Hong Kong| best international schools hong kong| best primary schools in hong kong| school day| boarding school Hong Kong| 香港威雅國際學校| Wycombe Abbey School