Kategorieë
Nuusbrief
Koos Kombuis is 'n bekende musikant en skrywer in Suid-Afrika.
Koos Kombuis is op 5 November 1954 in Kaapstad gebore as André le Roux du Toit, een van drie seuns. Sy ma was ’n onderwyseres en sy pa ’n maatskaplike werker. Hy het in Riversdal, Paarl, Wellington, Kuruman en in Bellville grootgeword voor die gesin hulle in Stellenbosch en later in Pretoria gevestig het, waar hy sy matriek in 1972 aan die Hoërskool Menlopark voltooi het. Hy was onder andere in Paul Roos Gimnasium op Stellenbosch op skool, waar hy saam met Etienne van Heerden in die klas was.Daar kan verder gelees word van Koos Kombuis by:http://af.wikipedia.org/wiki/Koos_Kombuis
Meer
Volg ons