Kategorieë
Nuusbrief
Petronel is my yin, gebore in ‘n tydperk waar ek die donker kant van my persoonlikheid nodig gehad het om die stampe en stote van die lewe te verwerk. Tot my verbasing het sy haar eie persoonlikheid begin ontwikkel en nuwe dinge probeer.
Petronel is my yin, gebore in ‘n tydperk waar ek die donker kant van my persoonlikheid nodig gehad het om die stampe en stote van die lewe te verwerk. Tot my verbasing het sy haar eie persoonlikheid begin ontwikkel en nuwe dinge probeer. Sy het my meer selfvertroue gegee en deure begin oopmaak wat andersins net op die agtergrond van my bedrywige lewe bly toeklap het.
As my verbeeldingryke alter-ego verdien sy ‘n loopbaan van haar eie en “Man… of die Monster” is die eerste van nog baie verhale wat in die toekoms uit haar pen sal kom.
Vriendelike groete
Ronél Gill
5 Julie 2013
Toekennings en publikasies
Geen / None
Volg ons