Kategorieë

Skrywers

Nuusbrief

Deur na Nebula Nege [Sagteband] Besigtig in volle grootte

Deur na Nebula Nege [Sagteband]

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.

Meer besonderhede

978-986-89335-8-3

9 items in voorraad

R230.70

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.

Het die vernuftige Wilf Beaudin en sy beeldskone kameraad Leia Vestra daarin geslaag om die enigmatiese Professor Kitakilus op te spoor? En wie is die geheimsinnige Komistor? Wat gaan aan op die Drie Susters van Nebula Nege en wat is ‘n Grylik?

Deur na Nebula Nege is die verhaal van die mensdom, saamgevat in een veelvlakkige vertelling wat afspeel op verskillende planete in ‘n verre, verbeelde andersoortige dimensie, dog skrikwekkend bekend.

  • Uitgawe: Eerste
  • Publikasie datum Januarie 2014
  • Bidformaat Sagteband
  • Taal Afrikaans
  • Aantal bladsye 392
  • Mark Volwasse
  • Klasifikasie Wetenskapfiksie
  • Inhoud Algemeen