- Verwyder hierdie boek van my gunstelinge
- Voeg hierdie boek by my gunstelinge
- Uitdruk
Engel van die Nag [Sagteband]
Anton skuil in sy kokon, weg van die pyn van sy verlies.
Kategorieë
Besigtigde boeke
Nuusbrief
Anton skuil in sy kokon, weg van die pyn van sy verlies.
Anton skuil in sy kokon, weg van die pyn van sy verlies.
Sy pad kruis egter met iemand wat hom die keuse aanbied: Jou siel inruil vir die vrou en kind wat jy destyds in die motorongeluk verloor het.
Wat volg is sekerlik een van die gewelddadigste liefdesverhale in Afrikaans, een wat tussen wêrelde en werklikhede beweeg.
Nie vir sensitiewe lesers nie.
Volg ons