![Die Vita Faktor [Sagteband] Die Vita Faktor [Sagteband]](/img/p/9/8/98-large_default.jpg)
- Verwyder hierdie boek van my gunstelinge
- Voeg hierdie boek by my gunstelinge
- Uitdruk
Die Vita Faktor [Sagteband]
MARCUS DE VIRTUS voer ʼn rustige bestaan as ʼn suksesvolle kunstenaar op die dorpie Duiwelspiek in die ooste van Mpumalanga. Op ʼn dag ry ʼn taxi hom raak in die straat voor sy ateljee. Wanneer hy sy bewussyn in die hospitaal herwin, ontdek hy tot sy skok en ontsteltenis dat hy oor die vermoë beskik om onsigbaar te raak. Nog ander vreemde dinge gebeur met hom.
Volg ons