Kategorieë

Skrywers

Nuusbrief

T!Nax’u [Sagteband] Besigtig in volle grootte

T!Nax’u [Sagteband]

Dit is veertien jaar ná kadet Taéll Andánaii Shanidar se lewens-veranderende ONDULAN- avontuur.

Meer besonderhede

978-986-84271-5-0

10 items in voorraad

R374.20

Dit is veertien jaar ná kadet Taéll Andánaii Shanidar se lewens-veranderende ONDULAN- avontuur.

Nou dra hy die rang van Kaptein, en in bevel van ASTRA se elite taakmag Interdimensionele Verkenners. Maar tydens ‘n verkenningstog deur een van sy lede, word ‘n Skeur ontdek, ‘n skeur in die weefsel van ruimte en tyd, wat een van hierdie nuut-ontdekte wêrelde verbind met die Suid-Afrika van die Tweede Vryheidsoorlog. Wat ASTRA se belangstelling egter wek, is dat die inwoners van hierdie wêreld, nasate van die eertydse Boere-rebelle, ‘n eeu-oue profesie koester, dat die Britse soldate weer gaan aanval.

En vir byna ‘n eeu reeds, wag hierdie kolonie vlugtelinge, steentyd-primitief, maar slaggereed op ‘n massa-aanval van hul gedugte aartsvyand.

Met hierdie profesie, en die verbindende Skeur, vind ASTRA dit nodig om ‘n onderskepspan in te stuur vir die intuimeling van die Einstein-Rosen brug, wat beide die twee realiteite verbind, in ‘n poging om hierdie geprofeteerde skermutseling, en die bedreiging van Xenoplasma in die Millenniese sfeer, te ontlont.

Dit is noodsaaklik ‘n onvoorsiene terugkeer na ‘n wêreld met ‘n atmosfeer verstikkend ryk aan lewensgevaarlike, hoë-frekwensie Xenoplasma-wesens. Maar die Brirtse magte blyk om die minste van hulle problem te wees, toe ‘n ongenooide passasier ook nader, om alle kanse op ontsnapping vir ‘n veilige terugkeer, te kelder. Asof dit nie genoeg is nie, strek die pad huis toe oor ‘n gravitasieput wat dreig om enige oomblik ineen te stort...

  • Uitgawe: Eerste
  • Publikasie datum November 2012
  • Bidformaat Sagteband
  • Taal Afrikaans
  • Aantal bladsye 748
  • Mark Volwasse
  • Klasifikasie Wetenskapfiksie
  • Inhoud Algemeen

Mortgage computer| Buying a building| getting on the car| selling a house| real estate| Renting| second-hand building| New house| Villa| SchoolNet| Sale| Property price| deal| Home ownership| Bessa Bay| Mobil New Village| Jiahu Villa| Taikoo Shing| Sunrise Cannes| Kowloon Station | Shatin First City| Mid-Levels West| Property market trend| Tsing Yi| Saigon| Tsuen Wan| Recommend a website selling cigars| cigar online shopping| cigars to buy| cigars| Havana cigars| cigar nets| cigar monopoly| cigar prices| cigar online shopping| cigar monopoly network| cigar store| online where to buy cigars| Website| How to smoke cigars| Aged cigar| Limited edition cigar| Davidoff cigar| Bolivar cigar| Cuban cigar brand| Cuban cigar price| Cuban cigar| Cuban cigar how much money| Cuba cigar monopoly network| Pipe tobacco | tobacco| Small cigar| Quintero cigar| Partagas d4 Monte cigar| Romeo Juliet cigar| Grand Austin

Mail marketing| Spread| Email Marketing| E-mail Promotion|

Tomtop| Andoer| LEMFO| Anet A8| Xiaomi Roborock S50| Xiaomi M365 Scooter| MXQ PRO| MJX Bugs 5W| Hohem Isteady Pro| Hubsan H501s X4| Anet A6| Dobby Drone| ILIFE V7s| Creality Ender-3| Hubsan H501s| Hohem Gimbal| Trumpy Bear| Amazfit Bip| Hubsan H501s| Vernee T3 Pro| DJI Mavic Air| Anet A8 3d Printer Review| Populele| SONOFF| Homekit| JJPRO X5| LEMFO LEM7| Anet| Koogeek| Hubsan Drone| Wltoys| Feiyu| Zeblaze| Lixada| TomTop@Reasonable.shop| Kiosk| Voice Picking|

IT Support| printing labels| System Integration| Software development| label printing| QR code scanner| wms| vending machine| barcode scanner| QR code scanner| SME IT| it solution| rfid tag| rfid| rfid reader| it outsourcing| printing labels| IRLS| inventory management system| digital labelling| barcode label| Self Service Kiosk|

banner| foamboard| backdrop| pvc| printer| label| print shop| poster| business card| postcard| print services| printing company| name card| hk print| hong kong printing| Spray painting/banner/banner price| Backdrop/Backdrop price| Easy to pull / easy to pull frame price| Banner / printing / banner printing / printing quotation| Sticker / sticker printing| Leaflet / leaflet printing| Exhibition booth| Book printing| Bannershop/ebanner/eprint| Printing|