Kategorieë

Skrywers

Nuusbrief

Arwantië 2953 [Sagteband] Besigtig in volle grootte

Arwantië 2953 [Sagteband]

Dit is die jaar 2953 AD. Die mensdom is verspreid oor meer as ʼn duisend planete in die Bekende Ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om ‘n tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ʼn bestaan maak op ʼn planeet in die misterieuse Onbekende Ruimte.

Meer besonderhede

978-986-84271-3-6

100 items in voorraad

R243.90

Dit is die jaar 2953 AD. Die mensdom is verspreid oor meer as ʼn duisend planete in die Bekende Ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om ‘n tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ʼn bestaan maak op ʼn planeet in die misterieuse Onbekende Ruimte.

Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die Tar hulle verskyning maak. Stukkie vir stukkie word Kobus se lewe uitmekaargeruk en op ’n totaal ander wyse aanmekaargesit. Soms maak die nuwe Kobus hom banger as die Tar wat hulle planeet wil inval. Soms wonder hy of hyf nog aan die goeie kant behoort

  • Uitgawe: Eerste
  • Publikasie datum September 2011
  • Bidformaat Sagteband
  • Taal Afrikaans
  • Aantal bladsye 508
  • Mark Volwasse
  • Klasifikasie Wetenskapfiksie
  • Inhoud Algemeen