Welkom Teken aan
Waentjie
Geen boeke
R150.00 Aflewering R320.20 Totaal
Teken uit
Kategorieë
Skrywers
Alle skrywersA. MaraisCharles Frederick StofbergCornelis Jakob LangenhovenEben van RenenFrançois VersterGerhardus ThompsonGerrit van DijkJohan V. van WykKoos KombuisLouise ViljoenMalinda ThompsonMarinus KeetNico SmitPetronelQuintin EllisRachelle du BoisVerskeie
Inligting
Nuusbrief
Daar is 17 skrywers.
Geen inligting tans beskikbaar / No information yet available. 2 produkte
Charles Frederick Stofberg is in 1956 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer in 1974 aan die Hoërskool Langenhoven (Pretoria), waar hy ook vir die eerste span rugby gespeel het. Hy voltooi sy Diensplig in die Lugmag te Valhalla in 1976. 2 produkte
Cornelis Jakob Langenhoven is op die middernag van 12-13 Augustus, 1873 op Hoeko, Ladismith gebore. ‘n Paar dae na sy geboorte sterf sy moeder en sy pa se broer wat getroud was met sy moeder se suster het hom aangeneem en as hulle eie kind grootgemaak. 2 produkte
Eben van Renen is gebore in die Melkweg sterrestelsel, aan die suidpunt van die Afrika vasteland. Hy het vinnig geleer om sy Afrikaanse en Engelse klasse op skool te gebruik as lanseerbane vir avonture in ander dele, en tye, van die heelal. 3 produkte
Dr. François P. Verster is 'n bekende historikus en boekejoernalis. 4 produkte
Gerhardus Thompson, samesteller van hierdie woordeboek, is gebore in Potchefstroom, waar hy sy skoolloopbaan voltooi, asook sy verdere studies. 1 produk
Dit is veertien jaar ná kadet Taéll Andánaii Shanidar se lewens-veranderende ONDULAN- avontuur. 2 produkte
Johan V. van Wyk, is ʼn Suid-Afrikaanse wetenskapfiksie skrywer. 2 produkte
Koos Kombuis is 'n bekende musikant en skrywer in Suid-Afrika. 2 produkte
2 produkte
Malinda Thompson, hou van reis, lees en skryf. Kom deel in haar persoonlike ervarings van al die lande waar sy haar hart verloor het. 2 produkte
Geen inligting oor die skrywer is bekend nie. 2 produkte
Nico Smit is een van Thompson Boekdrukkery se nuutste Afrikaanse Wetenskapfiksie skrywers wat so pas sy Jagter Kronieke-reeks, bekend gestel het. 5 produkte
Petronel is my yin, gebore in ‘n tydperk waar ek die donker kant van my persoonlikheid nodig gehad het om die stampe en stote van die lewe te verwerk. Tot my verbasing het sy haar eie persoonlikheid begin ontwikkel en nuwe dinge probeer. 5 produkte
Quintin Ellis is op 8 September 1968 gebore in Springs. Alhoewel hy gediagnoseer is met disleksia en volgens die kundiges nie verby Graad 5 sou vorder nie, het hy op 5 jarige ouderdom begin om romanse te lees. 4 produkte
1 produk
items: 1020
Topverkopers
rock&roll.karoo [eBoek - EPUB] R44.50
TWWF - Thompson Woordeboek vir Wetenskapfiksie [Sagteband] R203.50
Deur na Nebula Nege [eBoek - EPUB] R97.60
Loeloeraai [eBoek - EPUB] R24.80
Die Oplossing: Valhalla [eBoek - EPUB] R36.60
» Alle topverkopers
My rekening
Sign out
Volg ons
Kontak ons
Volg ons