Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518

Skrywers

Nuusbrief

ENIGE KOOPOOREENKOMS TUSSEN DERDE PARTY VERKOPERS EN THOMPSON BOEKDRUKKERY IS ONDERHEWIG AAN DIE VOLGENDE BEPALINGS EN VOORWAARDES

1. ADVERTEER OP THOMPSON BOEKE

1.1 ‘n Derde Party verkoper kan op THOMPSON BOEKDRUKKERY se webtuiste adverteer indien:

  • die produk aangebied die persoonlike eiendom van die Derde Party is; of
  • die Derde Party is die aangewese verteenwoordiger van die skrywer, uitgewer of besigheid; en
  • die produk nie godslasterlik of afbreuk maak aan enige godsdiens nie; en
  • in die Afrikaans taal geskryf is en nie afbreuk maak die Afrikaner en sy geskiedenis nie. 

1.2 Koste verbonde om op THOMPSON BOEKDRUKKERY te adverteer is ’n jaarlikse fooi van R100-00 per item (hardeband of sagteband) en R50-00 per elektroniese item (eBoek).

1.3 THOMPSON BOEKDRUKKERY behou die reg voor om die fooie hierbo uiteengesit sonder enige kennisgewing te verander en bied Derde Party verkopers geen waarborg aan dat hulle produk sal verkoop nie.

1.4 Alle transaksies en oorbetaling van gelde tussen Derde Party verkopers en THOMPSON BOEKDRUKKERY sal geskied via PayPal en indien u nie ’n PayPal rekening het nie, raai ons u aan om u eie persoonlike PayPal rekening te open op www.paypal.com

1.5 THOMPSON BOEKDRUKKERY verwag van alle Derde Party verkopers om:

  • korrekte inligting van ‘n produk te verskaf;
  • hulle prudukte te verpak en te versend binne 3 dae na die bevestiging van bestelling;
  • THOMPSON BOEKDRUKKERY te verwittig van enige veranderings en/of inligting wat mag verander om met ons te skakel by kontak@thompsonboeke.com

2. AANKOPE VAN DERDE PARTY PRODUKTE

2.1 Let asseblief daarop dat enige produk wat aangekoop word van ’n Derde Party die produk is van die Derde Party en nie ’n produk is van THOMPSON BOEKDRUKKEY nie.

2.2 THOMPSON BOEKDRUKKERY se rol in hierdie verband is beperk tot die verskaffing van ‘n platform waardeur Derde Party Verkopers hulle produk kan bemark en verkoop en betaling van u kan ontvang. Dit beteken dat 'n Derde Party Verkoper verantwoordelik is vir die nakoming van alle aspekte om u van tydige lewering van 'n defek-vrye produkte te verseker en THOMPSON BOEKDRUKKERY aanvaar geen aanspreeklik sou ‘n Derde Party sy verantwoordelikhede verontagsaam nie.

2.3 U regte en verpligtinge ingevolge ‘n aankoop van ‘n Derde Party produk sal ‘n ooreenkoms wees tussen u en die betrokke Derde Party en onderhewig wees aan die bepalings en voorwaardes soos hier onder uiteengesit.

2.4 Hoewel THOMPSON BOEKDRUKKERY die reg voorbehou om betrokke te raak by geskille tussen u en ‘n Derde Party Verkoper in ‘n poging om sodanige saak op te los, is THOMPSON BOEKDRUKKERY nie verplig om dit te doen nie.

3. DERDE PARTY VERKOPERS EN HUL VOORRAAD

3.1 U sal in staat wees om te kan onderskei tussen THOMPSON BOEKDRUKKERY produkte en die van Derde Party Verkopers deur middel van die Derde Party Verkoper se naam in die betrokke produkte lys, sowel as deur middel van ikone wat langs die produk in jou inkopiewaentjie sal verskyn.

3.2 Voorraad van alle Derde Party Verkopers se produkte op aanbieding is beperk. Indien u sodanige produk van ‘n Derde Party in u inkopiewaentjie het waarvan die produk uitverkoop is sal dit outomaties verwyder word uit u waentjie en sal u dan nie in staat wees om die produk te koop nie. Let egter daarop dat enige sodanige verwydering gegrond sal wees op die inventaris inligting wat verskaf is deur die betrokke Derde Party Verkoper en THOMPSON BOEKDRUKKERY aanvaar geen aanspreeklikheid vir onvolledige of valse inligting wat verskaf is nie. Gevolglik moet u enige produk van 'n Derde Party Verkoper wat uitverkoop is, opneem met die Derde Party verkoper self en u onderskeie regte en verpligtinge is geldig soos uiteengesit in die beleid vir terugbetaling.

4. OOREENKOMS VAN AANKOPE 

4.1 Indien u ‘n Derde Party verkoper se produk in u inkopiewaentjie geplaas het, en as sodanig, kan 'n produk verwyder word uit die waentjie as daar nie voorraad beskikbaar is nie en kan u nie THOMPSON BOEKDRUKKERY verantwoordelik daarvoor hou wanneer die aankoop siklus later voltooi word nie.

4.2 ‘n Koopkontrak met 'n Derde Party Verkoper sal in werking tree as en wanneer:

  • u elektronies bevestig het om vir een of meer produkte wat aangebied is deur ‘n Derde Party Verkoper in u inkopiewaentjie geplaas en gekoop het en
  • betaling óf magtiging ontvang is in THOMPSON BOEKDRUKKERY se bankrekening namens die betrokke Derde Party Verkoper

 

5. BEËINDIGING VAN VERKOPE

5.1 Derde Party Verkopers is geregtig om enige verkope in die geheel of gedeeltelik te kanselleer, in die geval waarvan die voorraad onbeskikbaar is. In so 'n geval, moet die Derde Party Verkoper u in kennis stel van sodanige kansellasie en is u geregtig wees op volle terugbetaling van die bedrag wat betaal is ten opsigte van so 'n produk.

5.2 Gebruikers kan hul aankope kanselleer binne 7 dae na die datum van ontvangs van goedere en geregtig wees tot die volle terugbetaling. Met uitsondering sal sekere goedere se terugbetaling onderworpe wees aan sekere kostes. 5.3 Maar, in teenstelling met die verkope by THOMPSON BOEKDRUKKERY, is u geregtig om u aankope van ‘n Derde Party verkoper te kanselleer voor verpakking of aflewering, indien:

  • u dit persoonlik met die betrokke Derde Party verkoper gereel het, of
  • die lewering van ‘n produk is uitgestel tot na die vasgestelde afleweringsdatum, of waar geen sodanige tydperk gestipuleer word, binne 30 dae vanaf die afleweringsdatum nie.

5.4 Om die belange van gebruikers te beskerm, sal THOMPSON BOEKDRUKKERY redelike pogings aanwend om Derde Party verkopers se transaksies te bestudeer om bedrog te voorkom. Waar bedrog, onjuistheid of enige ongeruimdhede opgemerk word, behou THOMPSON BOEKDRUKKERY die reg op eie diskresie enige transaksie sonder kennisgewing te kanselleer. Gevolglik aanvaar THOMPSON BOEKDRUKKERY geen aanspreeklikheid vir skade of verlies wat mag spruit uit sodanige transaksie nie.

6. HANDELSPRYSE EN AFLEWERINGSKOSTE

6.1 Die handelsprys van elke produk word saam met die produk vertoon. Let daarop dat enige spesiale aanbiedings of afslag wat van tyd-tot-tyd aangebied word deur THOMPSON BOEKDRUKKERY op sekere produkte nie geld vir Derde Party produkte nie.

6.2 Aflewering koste verskil afhangende van die lewering metode en gewig van die produk.

7. BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE

Belasting op toegevoegde waarde (BTW) van 14% kan gehef word op produkte wat gekoop word deur Suid-Afrikaanse inwoners as die Derde Party Verkoper 'n geregistreerde BTW-ondernemer is. In die geval waar BTW gehef sal word, sal dit ingesluit word in die koopprys en sal u geregtig wees om 'n BTW faktuur van die Derde Party Verkoper aan te vra.

8. FOUTE

Derde Party Verkopers is verantwoordelik vir die akkurate aanduiding van pryse en ander kostes in hul produk lys.

9. BETALING

9.1 U betaling vir enige produk wat aangekoop word van ’n Derde Party verkoper sal in THOMPSON BOEKDRUKKERY se bankrekening gehou word namens die betrokke Derde Party verkoper. Sodanige fondse sal slegs vrygestel word aan die betrokke Derde Party verkoper indien:

  • 14 dae nadat THOMPSON BOEKDRUKKERY bevestiging van ’n Derde Party verkoper ontvang het dat dat die produk gepos is; of
  • ’n elektroniese kennisgewing van u ontvang is dat die betrokke produk gelewer is en dat u sodanige dienslewering aanvaar; of
  • watter een ookal by THOMPSON BOEKDRUKKERY eerste ingedien word.

9.2 Indien u u aankoop kanselleer en aansoek doen vir terugbetaling voor die 14 dae verstreke is, sal die bedrag wat u betaal het in THOMPSON BOEKDRUKKERY se bankrekening gehou word tot en met die tyd verstreke is of u THOMPSON BOEKDRUKKERY elektronies in kennis stel waarheen en aan wie die fondse oorbetaal moet word. Sien asseblief die beleid vir terugbetaling en wanneer u geregtig kan wees om enige verkope te kan kanseleer en/of terugbetalings kan ontvang.

9.3 Neem asseblief kennis dat sodra fondse oorbetaal is aan ’n Derde Party verkoper, daar min is wat THOMPSON BOEKDRUKKERY kan doen om u te help om ’n terugbetaling van die betrokke Derde Party verkoper te kry vir watter rede ook al. Gevolglik, as u nie die produk ontvang binne 10 dae na verskeping nie, stuur asseblief ’n terugbetaling versoek sodat THOMPSON BOEKDRUKKERY die betrokke Derde Party verkoper se gelde kan vries tot en met die saak opgelos is. Indien THOMPSON BOEKDRUKKERY nie ’n terugbetaling versoek van u binne 14 dae ontvang nie ons sal ons aanvaar dat u die produk ontvang het en tevrede is met die Derde Party verkoper se diens en sodoende die gelde aan die betrokke Derde Party verkoper oorbetaal.

9.4 Betaling vir die produkte wat verkoop word deur Derde Party verkopers sal gedoen word onmiddellik, ongeag van die betaling metode wat deur u gekies is.

10. BETALINGSMETODE

10.1 Teen die tyd van u plasing van aankope deur middel van kriedietkaart, sal die transaksie besonderhede aan die bank gestuur word en indien magtiging en betaling ontvang word is u transaksie voltooi. As die bank u aankoop afkeur, sal die bestelling gekanselleer word.

10.2 Indien u oor ’n PayPal rekening beskik kan u ook deur PayPal betaal indien u meer hieroor wil uitvind besoek hulle gerus by: www.paypal.com vir u persoonlike rekening.

11. AFLEWERING

11.1 Let daarop dat Derde Party verkopers net kan lewer aan adresse binne die grense van Suid-Afrika. Indien ‘n spesifieke produk van ‘n Derde Party verkoper internasionaal gelewer kan word sal dit aangedui wees saam met die produk.

11.2 Die metode van aflewering en die verwagte tydperk wat dit ‘n produk sal neem van ‘n Derde Party verkoper sal saam met die spesifieke produk gelys wees.

11.3 Geregistreerde pos aflewerings (wat u altyd op geregtig kan wees om te kies), behoort ongeveer 5 werksdae, in die grense van Suid-Afrika, te wees, maar sal verskil vir internasionale geregistreede pos asook vir afleweringsadresse op afgeleë plekke in Suid-Afrika.

11.4 Terwyl aflewerings per koerier (as hierdie opsie aan u beskikbaar is) heelwat vinniger is kan dit nogsteeds 3 werksdae neem vir u produk om afgelewer te word, natuurlik sal die afleweringstydperk verskil vir internasionale afleweringsadresse asook afgeleë plekke in Suid-Afrika.

11.5 Neem asseblief kennis dat die genoemde tydperke bloot ‘n skattings is en dat sodanige beraamde tydperke geraam word op die basis dat hulle begin sodra THOMPSON BOEKDRUKKERY u betaling ontvang en bevestig het en die Derde Party verkoper se produk verpak en versend is. Alhoewel THOMPSON BOEKDRUKKERY Derde Party verkopers verplig om hul prudukte te verpak en te versend binne 3 dae na die bevestiging van u betaling, kan THOMPSON BOEKDRUKKERY geen waarborge maak in hierdie verband nie, en aanvaar geen aanspreeklikheid indien ‘n Derde Party verkoper misluk of versuim om u produk betyds te lewer nie.

12. KLAGTES TEEN DERDE PARTY VERKOPERS

Stel THOMPSON BOEKDRUKKERY asseblief dadelik in kennis, via vonkpos: kontak@thompsonboeke.com of telefonies: +886 (0)930171723, indien u:

  • vermoed dat 'n Derde Party Verkoper onwettige produkte verkoop; of
  • gebruikers op enige manier mislei; of
  • die uitvoer van hul verantwoordelikheid in hierdie Beplaings en Voorwaardes verontagsaam; of
  • ontvang enige ongevraagde kommunikasie van enige Derde Party Verkoper wat nie verband hou met enige aankope gemaak deur u nie.

雪茄| 雪茄烟网购/雪茄网购| 雪茄专卖店| 古巴雪茄专卖网| 古巴雪茄价格| 雪茄价格| 雪茄怎么抽| 雪茄吧| 雪茄哪里买| 雪茄海淘| 古巴雪茄品牌| 推荐一个卖雪茄的网站| 非古雪茄| SO站| 港水雪茄 帕特加斯d4 大卫杜夫雪茄 高希霸雪茄 蒙特雪茄 好友雪茄

古巴雪茄品牌| 非古雪茄品牌

噴畫| banner| banner 價錢| Backdrop| Backdrop 價錢| 易拉架| 易拉架 價錢| 橫額| 印刷| 橫額印刷| 印刷 報價| 貼紙| 貼紙印刷| 宣傳單張| 宣傳單張印刷| 展覽攤位| 書刊 印刷| Bannershop| Ebanner| Eprint| 印刷公司| 海報| 攤位| pvc板| 易拉架設計| 海報印刷| 展板| 禮封| 易拉架尺寸| foamboard| hk print| hong kong printing| Printing| 喜帖| 過膠| 信封| backdrop| print100| 咭片皇| 印館

邮件营销| Email Marketing| 電郵推廣| edm营销| 邮件群发软件| edm| 营销软件| Mailchimp| Hubspot| Sendinblue| ActiveCampaign| SMS

wms| vending machine| barcode scanner| QR code scanner| SME IT| it solution| rfid tag| rfid| rfid reader| it outsourcing| POS label| IRLS| IT Support| system integration| software development| inventory management system| label printing| digital labelling| barcode label| Self Service Kiosk| Kiosk| Voice Picking| POS scanner| POS printer| System Integrator| printing labels| Denso| inventory management| warehouse management| Business service| vending| mobile app development| terminal handheld| printer hong kong| thermal printer| thermal label printer| mdm| mobile solutions| mdm solutions| mobile device management

Tomtop| Online Einkaufen| Zeblaze

Addmotor electric bike shop

Beauties' Secret化妝及護膚品

DecorCollection歐洲傢俬| 傢俬/家俬/家私| 意大利傢俬/實木傢俬| 梳化| 意大利梳化/歐洲梳化| 餐桌/餐枱/餐檯| 餐椅| 電視櫃| 衣櫃| 床架| 茶几

地產代理/物業投資| 租辦公室/租寫字樓| Office for lease / office leasing| Office building| 甲級寫字樓/頂手| 商業大廈| Commercial Building| Grade A Office| Office for sale| Hong Kong Office Rental / Rent Office| 地產新聞

香港甲級寫字樓出租

中環中心| 合和中心| 新文華中心| 力寶中心| 禮頓中心| Jardine House| Admiralty Centre| 港威大廈| One Island East| 創紀之城| 太子大廈| 怡和大廈| 康宏廣場| 萬宜大廈| 胡忠大廈| 信德中心| 北京道1號| One Kowloon| The Center| World Wide House

Wycombe Abbey| 香港威雅學校| private school hong kong| English primary school Hong Kong| primary education| top schools in Hong Kong| best international schools hong kong| best primary schools in hong kong| school day| boarding school Hong Kong| 香港威雅國際學校| Wycombe Abbey School