Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518
Click here to send us your inquires or call (852) 36130518

Skrywers

Nuusbrief

Lys produkte van dieselfde skrywer Johan V. van Wyk

Johan V. van Wyk, is ʼn Suid-Afrikaanse wetenskapfiksie skrywer.

Johannes (Johan) van Wyk is gebore op 25 September 1983 in Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika. Hy word in Westonaria, ʼn mynersdorpie in die Wesrand groot. Hy is die jongste van 4 kinders (Esther, Markus en Naomi). Van 1990 tot 1996 is hy in Laerskool Gerrit Martiz, en 1997 tot 2001 in Hoërskool Westonaria. Sy moeder Johanna is oorlede in 1990 en word groot gemaak deur sy vader Jan Vorster. In hoërskool speel hy rugby en krieket, maar ontwikkel uiteindelik ʼn liefde vir musiek en begin leer om kitaar te speel en sing. Hy speel in ʼn paar Punk Rock en Christelike orkeste (Dent, Godswill). Na hoërskool sit hy sy studies voort by College Campus en leer vir ʼn Diploma in Grafika en Webwerf Ontwerp.In 2003 ontmoet hy sy vrou Veronique en op 26 Augustus 2004 word hulle eerste kind Christian gebore. Jahan en Veronique trou op 22 Januarie 2011 en op 11 November 2011 is hulle tweede kind Amoné gebore.2004 begin hy werk by Imperial Cargo en bly met die maatskappy tot 2012. In 2012 skuif hy oor na die sporingseenheid maatskappy Altech Netstar, waar hy tot vandag toe werk.2007 begin hy studeer by die Universiteit van Johannesburg waar hy prys as Student van die jaar ontvang.In 2011 het hy by die Universteit van Johannesburg sy Diploma in Padvervoer Bestuur verwerf.2015 sit hy sy studies voort aan Unisa vir ʼn Bcom in Informatika wat hy beoog om in 2018 te voltooi.Johan se passie vir lees begin eers na sy skoolloopbaan. Vanweë sy liefde vir wetenskapfiksie en fantasie, ontdek hy Gerhardus Thompson se webwerf ‘Afrifiksie’ in 2014, en begin dadelik met 3 kortverhale getiteld: ◾Die Astrale Kryger (Jeug Fantasie) ◾Die Pad na Pleodora (Volwasse Wetenskapfiksie) ◾Soektog na die laaste Sihuffs (Volwasse Fantasie)Hy skryf die kortverhale in vir die Jaarlikse Wetenskapfiksie en Fantasie skryfkompetisie waar ‘Die Pad na Pleodora’ eerste plek verwerf in die Volwasse Wetenskapfiksie kategorie.Daarna skryf Johan ʼn Jeug Wetenskapfiksie roman, ‘Ricky Erasmus en die inter-dimensionele rolstoel’, wat deur Thompson Boekdrukkery in 2015 uitgegee is. Dit is die eerste boek in ʼn reeks wat daarop gemik is om die jong Afrikaanse lesers bloot te stel aan bekende wetenskaplike teorieë.Johan skryf onder die naam J.V. van Wyk, sy vader se voorletters, die persoon wat eerste die belangrikheid van boeke en kennis in hom opgewakker het.

Meer

雪茄| 雪茄烟网购/雪茄网购| 雪茄专卖店| 古巴雪茄专卖网| 古巴雪茄价格| 雪茄价格| 雪茄怎么抽| 雪茄吧| 雪茄哪里买| 雪茄海淘| 古巴雪茄品牌| 推荐一个卖雪茄的网站| 非古雪茄| SO站| 港水雪茄 帕特加斯d4 大卫杜夫雪茄 高希霸雪茄 蒙特雪茄 好友雪茄

古巴雪茄品牌| 非古雪茄品牌

噴畫| banner| banner 價錢| Backdrop| Backdrop 價錢| 易拉架| 易拉架 價錢| 橫額| 印刷| 橫額印刷| 印刷 報價| 貼紙| 貼紙印刷| 宣傳單張| 宣傳單張印刷| 展覽攤位| 書刊 印刷| Bannershop| Ebanner| Eprint| 印刷公司| 海報| 攤位| pvc板| 易拉架設計| 海報印刷| 展板| 禮封| 易拉架尺寸| foamboard| hk print| hong kong printing| Printing| 喜帖| 過膠| 信封| backdrop| print100| 咭片皇| 印館

邮件营销| Email Marketing| 電郵推廣| edm营销| 邮件群发软件| edm| 营销软件| Mailchimp| Hubspot| Sendinblue| ActiveCampaign| SMS

wms| vending machine| barcode scanner| QR code scanner| SME IT| it solution| rfid tag| rfid| rfid reader| it outsourcing| POS label| IRLS| IT Support| system integration| software development| inventory management system| label printing| digital labelling| barcode label| Self Service Kiosk| Kiosk| Voice Picking| POS scanner| POS printer| System Integrator| printing labels| Denso| inventory management| warehouse management| Business service| vending| mobile app development| terminal handheld| printer hong kong| thermal printer| thermal label printer| mdm| mobile solutions| mdm solutions| mobile device management

Tomtop| Online Einkaufen| Zeblaze

Addmotor electric bike shop

Beauties' Secret化妝及護膚品

DecorCollection歐洲傢俬| 傢俬/家俬/家私| 意大利傢俬/實木傢俬| 梳化| 意大利梳化/歐洲梳化| 餐桌/餐枱/餐檯| 餐椅| 電視櫃| 衣櫃| 床架| 茶几

地產代理/物業投資| 租辦公室/租寫字樓| Office for lease / office leasing| Office building| 甲級寫字樓/頂手| 商業大廈| Commercial Building| Grade A Office| Office for sale| Hong Kong Office Rental / Rent Office| 地產新聞

香港甲級寫字樓出租

中環中心| 合和中心| 新文華中心| 力寶中心| 禮頓中心| Jardine House| Admiralty Centre| 港威大廈| One Island East| 創紀之城| 太子大廈| 怡和大廈| 康宏廣場| 萬宜大廈| 胡忠大廈| 信德中心| 北京道1號| One Kowloon| The Center| World Wide House

Wycombe Abbey| 香港威雅學校| private school hong kong| English primary school Hong Kong| primary education| top schools in Hong Kong| best international schools hong kong| best primary schools in hong kong| school day| boarding school Hong Kong| 香港威雅國際學校| Wycombe Abbey School