- Verwyder hierdie boek van my gunstelinge
- Voeg hierdie boek by my gunstelinge
- Uitdruk
Marsnik III [Sagteband]
MET hande wat bewe van opgewondenheid voer Pierre Sederberg die data aan die elektroniese berekenaar. Angstig wag hy een, twee, drie sekondes. Die groen liggie flits aan. Pierre druk die hefboom en die antwoord kom by die slot uit.
Volg ons