- Verwyder hierdie boek van my gunstelinge
- Voeg hierdie boek by my gunstelinge
- Uitdruk
Wagter in die Ruimte [Sagteband]
VYFTIENHONDERD myl bo die aarde het hy in sy baan gewentel – die Wagter wat oorlog op aarde moes verhoed...
Kategorieë
Besigtigde boeke
VYFTIENHONDERD myl bo die aarde het hy in sy baan gewentel – die Wagter wat oorlog op aarde moes verhoed...
VYFTIENHONDERD myl bo die aarde het hy in sy baan gewentel – die Wagter wat oorlog op aarde moes verhoed...
Maar wat gebeur as ‘n fanatieke Rus die bevel oorneem en die Kremlin Wagter wil gebruik as ‘n springplank tot wêreld-oorheersing?
Dit is wat kaptein Hendrik Reynders, lid van die Verenigde Wêreldbond se bemanning, vind toe hy op Wagter aankom...
‘n Spannende verhaal oor die mens se toekomstige stryd in die ruimte!
Volg ons