Ricky Erasmus en die inter-dimensionele rolstoel [Sagteband] Besigtig in volle grootte

Ricky Erasmus en die inter-dimensionele rolstoel [Sagteband]

Ricky Erasmus ontmoet die eienaardige professor Winterboer met sy asemrowende uitvindings, maar kort voor lank loop dinge skeef.

Meer besonderhede

978-1-928261-51-3

300 items in voorraad

R120.60

Ricky Erasmus ontmoet die eienaardige professor Winterboer met sy asemrowende uitvindings, maar kort voor lank loop dinge skeef.
Ricky en sy twee maats moet professor Winterboer gaan red uit 'n ander dimensie met die hulp van die inter-dimensionele rolstoel.

Gaan saam met Ricky Erasmus op 'n avontuur wat jy nooit sal vergeet nie!

  • Uitgawe: Eerste
  • Publikasie Datum: April, 2015
  • Formaat: Sagteband
  • Taal: Afrikaans
  • Aantal Bladsye: 156
  • Mark: Jeug
  • Klasifikasie: Wetenskapfiksie
  • Inhoud: Wetenskapfiksie vir Tieners
  • Titel: Ricky Erasmus en die Inter-dimensionele Rolstoel
  • Outeur / Skrywer: J.V. van Wyk
  • ISBN: 978-1-928261-51-3
  • Grootte (h x w): 19.2cm X 12.2cm
  • Gewig: 190g