Inversium [Sagteband] Besigtig in volle grootte

Inversium [Sagteband]

INVERSIUM - die eienaardige planeet wat nie regtig ʼn planeet is nie, waar vreemde wesens woon, vreemder as wat op aarde voorkom, dog... hulle kom wel bekend voor. Ook vir hulle wat daar woon, is dinge verwarrend.

Meer besonderhede

978-1-928327-71-4

300 items in voorraad

R146.60

INVERSIUM - die eienaardige planeet wat nie regtig ʼn planeet is nie, waar vreemde wesens woon, vreemder as wat op aarde voorkom, dog... hulle kom wel bekend voor. Ook vir hulle wat daar woon, is dinge verwarrend.

Wie is die Lig, en wie is die Heks? Wat wil Ariel die Slagter en sy kamerade in die Klowe van Gamadrok gaan maak? Wat is die sending waarop die RorKin-tweeling gestuur word? Al wat seker is, is dat daar ʼn agenda is - altans, beslis méér as een!

In hierdie sage is niemand te vertrou nie, en is niks seker nie, want ʼn horde monsteragtige kreature lê op loer. En nie almal is boorlinge van INVERSIUM nie. Gelukkig is almal nie boos nie. Nie almal nie.

  • Uitgawe: Eerste
  • Publikasie Datum: Oktober 2015
  • Formaat: Sagteband
  • Taal: Afrikaans
  • Aantal Bladsye: 211
  • Mark: Volwassenes
  • Klasifikasie: Wetenskapfiksie
  • Inhoud: Wetenskaplike Fantasie
  • Titel: Inversium
  • Outeur / Skrywer: François Verster
  • ISBN: 978-1-928327-71-4
  • Grootte (h x w): 19.2cm X 12.2cm
  • Gewig: 260g